Modulekode | MOP 880 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die aanbieding van indiensopleidingskursus vir onderwysers: U opleiding sal van beperkte waarde vir u land wees indien u meestersgraad in musiekopvoeding het, sonder dat u bydrae kan lewer tot die opheffing van onderwysers. In hierdie program word u voorsien van al die hulpmiddels wat u hiervoor benodig – program, uitdeelstukke, oudiovisuele hulpmiddels, begroting, spyseniering, ens – ten einde eersterangse kursus te kan aanbied vir groep onderwysers, vanaf preprimêr tot op tersiêre vlak. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 praktiese sessies per week, 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Musiek |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App